Donald Trump het gesê hy noem die Russiese leier Wladimir Poetin 'n vriend omdat hy 'n ooreenkoms wil bereik om die oorlog in die Oekraïne te beëindig.